15 April 2019 Hoog-brand passie

15 April 2019 Hoog-brand passie

de Charl
2 0 hace un mes
Hoog-brand passie! Die lewe begin die dag as jy begin om te doen wat jy wil en begin verstaan dat jy nie meer hoef te doen soos wat ander mense van jou verwag nie. Om te begin "to celebrate your insanity!" Om saam met God op die ontdekkingsreis van die lewe te gaan. Dan begin jy die lewe ervaar vir wat dit bestem was om te wees - 'n amazing avontuur saam met God.

Autor

Síguenos en Facebook

Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Help